15
Maart
2016

Tafel Tierlantyntjies

Werkswinkel

Tafel Tierlantyntjies

‘n Werkswinkel gerig om enige gasvrou te help om haar tafels by die huis te omskep in iets besonders en kreatief.

My motto: “I want to invite you in and bless you with beauty”.

01
Maart
2016

Pragtige persentjies

Werkswinkel

Pragtige persentjies

Jy is baie lief vir persentjies gee maar hak altyd vas by die toedraai daarvan.

Dan is hierdie werkswinkel vir jou. 

Kontak besonderhede

Bestellings & Versending:

Epos: bestel@trouvrou.co.za 
Foon: 084 282 9983

Bestellings en Versending JHB:

Epos: jhb@trouvrou.co.za  
Foon: 083 377 9345

Algemene Navrae:

Epos: info@trouvrou.co.za 
Foon: 082 589 2220

Posduif Subskripsie

Jy wil graag op hoogte bly van ons resepte, wenke en ander trouvrou-stories.

Teken hier aan en ons stuur vir jou soos wat ons aangaan.